Jaarboeke

Navorsingsverslag 709


 
Modulekode NME 709
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud In hierdie module is die fokus op fundamentele kwantitatiewe of eksperimentele navorsingsmetodologie en statistiek. Die student sal die geleentheid kry om 'n begrip van die module te demonstreer deur middel van 'n teoretiese eksamen, 'n navorsingsvoorstel, uitvoering van die navorsingsvoorstel, 'n navorsingsverslag oor die studie wat afgehandel is en 'n navorsingsprojekvoordrag wat 'n inleiding, literatuuroorsig, metodologie, resultate en bespreking, gevolgtrekkings en aanbevelings insluit.
Modulekrediete 27.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences